Damavand

Damavand
Damavand in die somer Damavand in die somer
Ligging Provinsie Māzandarān, Iran
Hoogte 5 610[1] meter bo seevlak
Reeks Elboers-reeks
Koördinate 35°57′20″N 52°6′36″O / 35.95556°N 52.11000°O / 35.95556; 52.11000
Bergtipe Stratovulkaan
Eerste bestyging 905
Eerste bestyger(s) Abu Dolaf Kazraji
Maklikste roete Suidroete
Vertaling van naam Ysige berg (Persies)
Ligging van Damavand op 'n kaart (Iran)
Damavand
Damavand

Damavand (Persies: دماوند, [dæmävænd], ) is 'n rustende, maar potensieel aktiewe vulkaan in die Elboers-bergreeks van Iran. Die piek, wat in die noordelike provinsie Māzandarān geleë is, is op 'n hoogte van 5 610 m die hoogste in Iran en die hele Nabye Ooste. Dit is een van die Vulkaniese Sewe Kruine.

  1. (en) "Damavand, Iran". Peakbagger.com. Besoek op 13 April 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search